Frans Willem van der Merwe van Hoër Jongenskool Paarl, het verlede week ‘n tweede plek behaal in die o/16 dubbels-afdeling en ‘n negende plek in die enkels-afdeling by die Growthpoint Cape Town Super 8 tennistoernooi.  Daarna het hy by die Growthpoint Winelands Super 8 toernooi eerste geëindig in die o/16 dubbels- afdeling en vierde in die enkels-afdeling.

Baie geluk Frans Willem!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article