Verlede week, tydens die Growthpoint tennistoernooi van Gauteng-Noord, het hierdie Possie 5de posisie in die enkels behaal en 1ste in die dubbels. Sy het ook in die Grand Prix tennistoernooi in Pretoria 5de plek in die enkels behaal en 2de in die dubbels! Welgedaan! Die Possies is baie trots op jou!
Home » Willem Postma Primêre Skool leerder skitter op tennisbaan
Willem Postma Primêre Skool leerder skitter op tennisbaan

Willem Postma Primêre Skool leerder skitter op tennisbaan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Grey Kollege wen Brons by Gerrie Berner-tennistoernooi
Grey Kollege se Top 7-tennisspelers verower brons by die Gerrie Berner-toernooi in Paarl – ’n…
by
Christo du Randton
-

Rekords en Rustie-trots: swemmers skitter by Short Course Gala
Rustie-swemmers breek rekords en wen podiumplekke by die Short Course Gala in Hartbeespoort – ’n…
by
Christo du Randton
-

Internasionale ITF Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Internasionale ITF Tennistoernooi. Drie van Hoër Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch se o.19A-tennisspelers het aan die…
by
Christo du Randton
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

