Joanice Pretorius van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, het die afgelope jaar sover aan 3 liga’s deelgeneem en het puik gevaar!

Sy is ook gekies vir die volgende SA spanne:

3P – Span A o/20 en 10m Span B o/16.

Sy bereik die volgende uitslae by liga-kompetisies:

Liga 1 15/02/2020 – 1ste plek

o/16 3P algeheel- 1ste plek

o/16 10m Dames Liga 3 19/09/2020 – 2de plek

o/16 3P algeheel 1ste plek

o/16 10m Dames Liga 4 24/10/2020 – 1ste plek o/16

3P algeheel 1ste plek o/16 10m Dames

Sy het ook deelgeneem aan 2 OPE-kompetisies wat provinsiale kompetiesies is. Uitslae soos volg:

NW OPE 29/02/2020 – 8ste Plek o/16

3P algeheel 5de Plek o/16 10m Dames

OVL OPE 30/10/2020 – 5de Plek o/16

3P algeheel 4de Plek o/16 10m Dames

#kolskoot

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article