
-
Leeuwenhof Akademie leerders presteer tydens Radikale Redenaarskompetisie
Baie geluk aan die Graad 8 en Graad 10 Redenaarsspanne van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, wat tydens die Radikale Redenaarskompetisie se Nasionale Finale Rondte onderskeidelik ‘n eersteplek behaal het. “Julle maak […]
-
Hoër Meisieskool leerders skitter by Radikale Redenaarskompetisie
Foto vlnr: Vianke Herbst en Kamryn Lowe Nadat deelname aan die nasionale rondte van die Radikale Redenaarskompetisie opgeskort is, is eerste plekke aan twee leerders van die Hoër Meisieskool Oranje […]
-
Hoërskool Robertson se Robbie-bloublits kompetisie
Ondersteun Hoërskool Robertson asseblief met hul projek. Hoërskool Robertson het begin met ‘n volle 11 seuns en 13 dogters. Vandag, 93 jaar later, het die leerdergetalle tot 520 gegroei met […]
-
Hoërskool Strand Leerder skitter in Langafstandswem
Hoërskool Strand spog met Martin Theron wat onlangs deur WCA (Western Cape Aquatics) as lid van die Western Cape Provincial OWS (Open Water Swimming) vir die 2020/2021-groep gekies. Dit is […]
-
King Edward VII School Boys submit photos to be judged
Every term the boys of King Edward VII School Photographic Society submit photos which are judged in their star level based on the below Star Rating Criteria. Term 3 results […]
-
Hoërskool Kroonstad wys VRL vir 2021 aan
Foto vlnr: Voor: Chanél Morgan, Marianke Rossouw, Ruané Cilliers, Imoné van Zyl […]
-
St Andrew’s School for Girls celebrate International Day of Peace
St Andrew’s School for Girls celebrate this day by spreading compassion, kindness and hope in the face of the pandemic. The 2020 theme for the International Day of Peace is […]
-
St Andrew’s School for Girls learner excels at Maple Ridge
Congratulations to Emma Watson who went to Maple Ridge and jumped two 1m classes on Brandenburg Chianti. In the first class she finished 3rd with a clear round and in […]
-
Primêre Meisieskool Oranje leerders presteer in Redenaars
Die volgende 4 leerders van Primêre meisieskool Oranje het uitstekende uitslae tydens die virtuele Radikale Redenaars finaal behaal. Graad 7: Cara Conradie – 7de (Lees: Poësie) Graad 6: Elri Cloete – […]














You must be logged in to post a comment.