Die Traliebond het aan elke matriekleerder ‘n geskenk oorhandig.
Die seuns het ‘n spesiale Sentraaldas ontvang en die dogters ‘n Tralieserp.
Die Traliebond is trots op die matriekleerders wat binnekort ‘n nuwe hoofstuk as oud-Tralies gaan begin.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article