
-
Salomon Senekal Hoërskool skenk weer bloed
Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon bied weer ‘n Bloedskenk kliniek, in samewerking met die SANBS, aan op 17 September. Ondersteun hulle asseblief met hierdie noodsaaklike poging.
-
Hoërskool Fichardtpark leerder skryf sy eie komposisie
Uit Hoërskool Fichardtpark se Grendelkonserte: Elfred Fleischman (gr. 9) met ‘n eie komposisie. Elfred het eers vanjaar met musiekonderrig begin. Dit wil gedoen wees!
-
Hoërskool Burgersdorp: sterkte aan matrieks
Sterkte aan Hoërskool Burgersdorp se Matriekklas van 2020. Hulle begin vandag met hulle rekord-eksamen en skop af met Rekenaarstoepassingstegnologie Prakties.
-
Hoërskool Vryburg leerders presteer tydens ATKV Tienertoneel 2020
Die ATKV-tienertoneel het vanjaar in ‘n heel nuwe formaat plaasgevind. Deelnemers kon slegs ‘n monoloog inskryf en die monoloog moes nuutgeskrewe wees (enigiemand kon die teks vir hulle skryf). Die […]
-
Hoërskool Strand leerder kry geleentheid by “Speeltoneel 2020”
Clifton Wagenstroom, ‘n graad 10-leerder aan Hoërskool Strand, het tydens die nasionale inperking vir die toneelkompetisie, “Speeltoneel 2020” ingeskryf. Op 19 Augustus 2020, het hy die nuus ontvang dat hy […]
-
Ontmoet Hoërskool Nelspruit Mnr en Mej NHS deelnemers
Die kompetisie van Mnr en Mej NHS skop af met die eerste van ‘n reeks uitdagings. Die deelnemers is gevra om ‘n kort video te maak om hulself bekend te […]
-
St Andrew’s School for Girls: Celebrating our Class of 2020
My name is Hayley White. I am in Grade 12, Selborne House. I came to St Andrew’s at the start of grade 8. My best memories during my time at […]
-
Hoërskool Burgersdorp verwelkom hul nuwe skoolhoof
Hoërskool Burgersdorp het op 1 September Mnr Moolman Olivier verwelkom by hul skool. Volgens Mnr Olivier is die strukture en sisteme wat met die jare ingestel is, enige nuweling rustig […]
-
Hoërskool Monument kies Matriekraad vir 2021
Hoërskool Monument het die Matriekraad vir 2021 verkies. Hiermee volg die name: Dogters: Caitlin Begg, Sidney Coetzee, Hannah Deyes, Lisa Fourie, Lériese Hartman, Megan Hicks, Amy Janse van Vuuren, Mia […]
-
Hoërskool Adamantia matrieks dans Jerusalema voor Groot Leer
Dit is vandag presies ‘n week voordat die matrieks van Hoërskool Adamantia met hul rekord-eksamen begin! Hulle het die Jerusalema-uitdaging aangepak om bietjie stoom af te blaas voor die GROOT […]














You must be logged in to post a comment.