Anje Marais van Hoërskool Robertson is verkies tot hoofdogter by die Hugo Naudé Kunssentrum in Worcester vir 2021. Sy neem Visuele Kommunikasie – Ontwerp as haar 8ste vak.

Ingeskrewe leerders van die Hugo Naude Kunssentrum is van 6 ander skole in die distrik. Tans is Anje die enigste leerder van Hoërskool Robertson.

Robbies is baie trots op hierdie uitstekende prestasie van Anje.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article