
-
Leeuwenhof Akademie Interskole Redenaars
Die Leeutjies het die naweek die lyne aan die brand gepraat! Hier is die uitslae van die Landsfinaal Interskole Redenaars en Public Speaking: Gr 1 eerste plek Enya van Rooyen. […]
-
Hoërskool Fichardtpark Grendelkonserte
Estia Kruger (gr. 12) van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, sing “Still hurting”. Dit was nóg een van die hoogtepunte uit Hoërskool Fichardtpark se reeks Grendelkonserte.
-
Hoër Meisieskool Oranje: Tennisnuus
Ná vyf jaar as ’n lid van die eerste tennisspan het Gizelle Naudé (gr. 12) gehoop om met ’n tweede Amanda Coetzer-tennistitel af te sluit. Dit was egter weens die […]
-
Vereeniging Gimnasium: beroepe met rekeningkunde as grondslag
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe by Vereeniging Gimnasium.
-
Grey College leerder seëvier in karate E-kompetisie
Paul Maartens (gr.8) van Grey College het ondersekidelik ‘n 1ste en ‘n 2de plek behaal in ‘n karate “E-kompetisie” gedurende die grendeltydperk. Die eerste kompetisie was in sy styl (Chu […]
-
Life Healthcare – put your health first
Put #YourHealthFirst and don’t let the fear of COVID-19 infection cause delays in seeking necessary medical care. Take it from Dr. Charl, our emergency units and facilities follow stringent infection […]
-
Hoërskool Robertson groet Dawid Oupa Mouries.
Hoërskool Robertson het afskeid geneem van Dawid Oupa Mouries. Dawid was vanaf 2008 in diens van die Skool. Oupa het Vrydag sy laaste dag by Hoërskool Robertson gewerk. Hoërskool Robertson […]
-
Hoërskool Robertson bedank hulle kantoorpersoneel
Sekretaressedag word elke jaar op 2 September gehou om dankie te sê vir die belangrike taak wat hulle vervul om die kantoorsake bymekaar te hou en die kantoor se las […]
-
Blood stocks critically low!
Who can donate to this cause? The universal access to safe blood is the lifeline for the healthcare system of any nation. As South Africans, we can all be proud […]
-
Hoërskool Robertson: Maak die beste van elke braai
Septembermaand is braai-maand. Hoërskool Robertson loods ‘n fondsinsameling om die beste van elke braai te maak. Kry jou Robbie Bloublits teen R20 per pak by Hoërskool Robertson, Shell, Spar, Pick […]














You must be logged in to post a comment.