Baie geluk aan die 23 dogters wat verkies is tot Oranje Primêr se leerderraad vir 2021.
Baie geluk aan die onderhoofdogter, Rialene Eksteen, en die hoofdogter, Chanteé King, vir 2021.
Mag Oranje onder julle leiding in 2021 die hoogste hoogtes bereik.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article