
-
Atletiek SA – Drie Erries deel van Top Tien in Suid-Afrika
Atletiek SA. Die mees onlangse statistiek van Atletiek SA is bekend gemaak. Volgens Atletiek SA is drie leerders van Hoërskool Ermelo deel van die top tien atlete in Suid-Afrika, in […]
-
Truida Kestell Tennistoernooi – Primêre Skool Oranje presteer
Truida Kestell Tennistoernooi. Primêre Meisiekool Oranje se O.13A en O.13B tennisspanne het aan die Truida Kestell Tennistoernooi in Bethlehem deelgeneem. Die dogters het baie mooi gespeel en dit vreeslik baie […]
-
ATKV Jeugtak – Hoër Landbouskool Marlow Ma-en-Seun-Tee
ATKV Jeugtak. Op 5 Augustus het Hoër Landbouskool Marlow se ATKV-Jeugtak hul eerste Ma-en-Seun-Tee aangebied. Die Ramme het ‘n spesiale oggend gedeel met al die besonderse vroue in die Marlow-gemeenskap. […]
-
Eskom Expo – Hoërskool Strand leerders verwerf medaljes
Eskom Expo. Michelle Pretorius en Armand Smit, is beide in graad 12 by Hoërskool Strand. Hulle het op 4 Augustus aan die ESKOM-Ekspo vir Jong Wetenskaplikes se Stellenbosch-streekafdeling deelgeneem. Hulle […]
-
Top 12 Hockey Tournament – Eunice High School excel
Top 12 Hockey Tournament. Well done to Eunice High School for Girls’ 1st Hockey Team. The team participated in the u18 Top 12 Hockey tournament over the past weekend. Eunice […]
-
ATKV Tienertoneel – EHS-toneelspeler gekroon as beste aktrise
ATKV Tienertoneel. Mienke Cloete, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, verdien voorwaar die toekenning van beste aktrise. Sy is vir haar hoofrol vereer by die ATKV-Tienertoneel Gauteng Streeksfees 2 se prysuitdeling. […]
-
Cantamus Koorkompetisie – Primêre Meisieskool Oranje beste skoolkoor
Cantamus Koorkompetisie. Oranje Meisieskool Primêr van Bloemfontein se seniorkoor is aangewys as die beste primêre skoolkoor. Hierdie prestasie is behaal tydens die Cantamus Koorkompetisie in George vanaf 6 – 9 […]
-
Errie Rugbydroom – Word op ys geplaas tot 2023
Errie Rugbydroom. Die Errie-rugbydroom is op op ys geplaas tot 2023. Die o.15A- en eerste-rugbyspanne van Hoërskool Ermelo moes die knie buig teen die spanne van Hoërskool Merensky in Tzaneen. […]
-
Swimming – McCabe swimming siblings win gold and silver
Swimming. McCabe swimming siblings from Curro Randburg, are making waves yet again. Tyrone and Alexia both recently competed in the Cape Coastal Grand Prix event. The event was held in […]
-
ATKV Tienertoneel – EHS versamel toekennings by Streeksfees
ATKV Tienertoneel. Op 2 Augustus het drie van Hoërskool Ermelo se toneelstukke aan die ATKV-Tienertoneel: Gauteng streeksfees 2 deelgeneem. Dit het te Unisa Little Theatre in Pretoria plaasgevind. Terugvoer vanaf […]













