
-
Eksamentegnieke – Hoër Landbouskool Marlow woon kursus by
Eksamentegnieke. Doktor Emsie Rheeders, bekende onderwys-spesialis, het Maandag, 1 Augustus haar kursus, “Hoogs Effektiewe Studie- en Eksamentegnieke” vir die graad 8 en 12 leerder van Hoër Landbouskool Marlow aangebied. Die […]
-
JF Hokkie – Hoërskool Jim Fouché wen twee ligas
JF Hokkie. Die meisies van die o/18 Dogters hokkiespan van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het omtrent die afgelope hokkie seisoen gewys wat in JF se dogters hokkie steek. Die […]
-
Netball – Aliwal North High School vs Cathcart High School
Netball. Aliwal North High School played netball against Cathcart High School. Saturday, 30 July, was a day filled with excitement and ups and downs on the netball court. Good sportsmanship […]
-
Rugby – Results of Aliwal High School v/s Cathcart High School
Rugby – Aliwal North High School played rugby against Cathcart High School. It took place on 30 July. U/14 Rugby team results: The score was 22-22. Tries: Penalty try: Siya […]
-
Wesgrow Finale – Hoërskool Fichardtpark eindig vyfde
Wesgrow Finale. Hoërskool Fichardtpark het vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow finale. Hiermee ‘n paar van die uitslae: Dogterhokkie 0/16A verloor 0-1 vs Bethlehem Voortrekker Hoërskool 2de span […]
-
Wesgrow Finale Netbal – Sentraal wen Sentrale Skole Sportreeks 2022!
Wesgrow Finale Netbal. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se netbal het die Wesgrow-finale netbal gewen! Die netbal spanne se uitslae was as volg: 14A Hoërskool Sentraal vs Hoërskool Goudveld 19-10. Finaal eindig […]
-
Wesgrow Finale Hokkie – Hoërskool Sentraal spanne presteer
Wesgrow Finale Hokkie. Tydens die Wesgrow-finale hokkie het Hoërskool Sentraal se hokkiespanne as volg presteer: O.14A-dogters teen Hoërskool Jim Fouché: wen in ‘shootouts’ met 2-1. Eindig derde o.14A-seuns teen Hoërskool […]
-
Akademie – Hoërskool Ermelo se top presteerders aangewys
Akademie. “Education is the passport to the future, for tomorrow belongs to those who prepare for it today.” EHS het die top tien akademie presteerders van elke graad aangewys. Dit […]
-
Kultuur – Erries kleur gemoedere in met musiek en toneelspel
Kultuur – Hoërskool Ermelo se kultuur liefhebbers het op Donderdag, 28 Julie hul eerste kultuuraand gehou. Dit was ’n toonbeeld van die sukses wat EHS op kulturele gebied geniet. Die […]
-
Ruiterkuns – Augsburg se ruiters presteer by Lutzville skou
Ruiterkuns. Elmonè Slabber, Juan van Zyl en Adriaana van Niekerk van Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam het baie goed presteer in ruiterkuns by die Lutzville skou. Elmonè Slabber het in die […]













