ATKV-Redenaars streeksuitdunne - Primêre Meisieskool Oranje
ATKV-Redenaars streeksuitdunne – Primêre Meisieskool Oranje

ATKV-Redenaars streeksuitdunne – Primêre Meisieskool Oranje


ATKV-Redenaars streeksuitdunne. Die ATKV-Redenaars streeksuitdunne het 1 Mei 2024 by Hoërskool Witteberg in Bethlehem plaasgevind. Die graad 1 tot 3’s het slegs hul voorbereide toespraak gelewer terwyl die graad 4 tot 5’s na hul voorbereide toespraak ʼn vraag moes beantwoord wat betrekking het op hul onderwerp. Graad 6 tot 7’s moes egter hul voorbereide toespraak lewer en het dan ʼn uur voorbereidingstyd ontvang om hul onvoorbereide toespraak te lewer.

OMS se eendjie het geskitter.

Graad 1-3:

  • Kyra Grobbelaar
  • Lisa de Vos
  • Lisel Hardie
  • Franyke Labuschagne
  • Nea Cloete
  • Alta Snyman
  • Emma Odendaal

Graad 4-5:

  • Hanli Snyman
  • Anje Lubbe
  • Dienie Hardie
  • Jana Nel
  • Z’ney Piechaczek
  • Alánie van Biljon
  • Emma Jacobs
  • Leamourie Pieterse

Graad 6-7:

  • Emma Myburgh
  • Milan Rehbok
  • Imke Bekker
  • Mia Jacobs
  • Lika Claassens
  • Ellené van Zyl
  • Mienke Maritz

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article