
-
Eskom Science Expo – PRG Young Scientists Excel
Eskom Science Expo. Thursday, 5 August marked the first day of the Eskom Regional Science Expo. The Expo was hosted at Paul Roos Gymnasium. It was the first time since […]
-
SA Boerperde – Simoné Jacobsz skitter by SA Kampioenskap
SA Boerperde. Simoné Jacobsz, leerder van Hoërskool Ermelo, het deelgeneem aan die SA Boerperde se Suid-Afrikaanse-kampioenskap. Die kampioenskap het in Parys se Afridome plaasgevind. Simoné behaal gedurende die kampioenskap tien […]
-
Top 10 Akademie – ANHS kondig top 10 leerders aan
Top 10 Akademie. Hoërskool Aliwal-Noord het hul top 10 akademie leerders per graad bekend gemaak. “Audentior ito” is die baie gepaste leuse van ANHS…Daadkragtig Vorentoe. Dit is presies wat die […]
-
Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell hokkie teen Harrismith Primary
Hokkie – Primêre Skool Truida Kestell se hokkiesiesoen het in alle erns begin. Hulle het ‘n ligawedstryd teen Harrismith Primary gespeel. ‘n Hokkie wedstryd is ook gespeel teen New Horizon […]
-
Landloop – Primêre Skool Truida Kestell neem deel aan Kampioenskappe
Landloop – Primêre Skool Truida Kestell het verlede Vrydag deelgeneem aan die Landloop Kampioenskappe. Dit het plaasgevind by Caritas College in die Oos-Vrystaat. Hulle het fantasties presteer en hulle harte […]
-
Fairtree Super 12 Hockey Tournament – Oranje to host 12 top teams
Fairtree Super 12 Hockey Tournament. Sekondêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is set to play host to the long-awaited Fairtree Super 12 Hockey Tournament that kicks off this week on Friday […]
-
Landbou snoeikursus – Augsburg Landbougimnasium
Landbou snoeikursus. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se graad 10- leerders het puik presteer by die Felco/Vinpro- landbou snoeikursus. Hierdie kursus het vanjaar gespog met talle kundiges wat as beoordelaars opgetree het. […]
-
ANHS Land Service – Less WASTE, so we can TASTE the future!
ANHS Land Service. On Wednesday, 27 July, the ANHS Land Service members were challenged to create an entire outfit made from waste material. As always they did not disappoint. They […]
-
Rugby – Erries voer botoon in Noordvaal-uitdunrondte
Rugby – Drie rugby spanne van Hoërskool Ermelo het op Saterdag, 30 Julie deelgeneem aan die grootskole uitdunrondte vir 2022 se Noordvaal-kompetisie. Die o.15A-rugby span het kookwaterrugby gespeel en koning […]
-
Akademie – Hoër Landbouskool Marlow Top 10 presteerders
Akademie. Hoër Landbouskool Marlow het hul top 10 Akademie presteerders bekend gemaak. Graad 12: 1. Tiaan Hattingh; 2. Zander Botha; 3. Heinrich Wagenaar; 4. Charl Kunz; 5. Cullen Willows; 6. […]













