Landloop - Primêre Skool Universitas
Primêre Skool Universitas. Foto: Tjokkies landloop atlete

Tjokkies Landloop – Primêre Skool Universitas


Tjokkies Landloop. Die landlopers van Tjokkies het gister aan hul eerste landloop byeenkoms deelgeneem. Die leerders het die lang afstande regtig maklik laat lyk en hulself baie goed van hul taak gekwyt.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://tjokkies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article