
-
Hoëveld Tennisliga – Vyf Errie-tennisspanne as Ligawenners gekroon
Hoëveld Tennisliga. Agt Errie-tennisspanne het op 10 en 11 Augustus aan die Hoëveld-tennisliga in Secunda deelgeneem. Die deelnemende skole in hierdie liga is Hoërskool Standerton, Hoërskool Ermelo, Hoërskool Oosterland, Curro, […]
-
Tygerberg Eisteddfod Piano section – Curro Durbanville excels
Tygerberg Eisteddfod Piano section. After two years’ absence, the Tygerberg Eisteddfod, Piano section, has resumed its live adjudications in 2022. The highest mark, 94%, was achieved by Albert Diedericks – […]
-
Curro Durbanville Swimming – Another SA Record for Joanica Kriegler
Curro Durbanville Swimming. SA record alert! Another SA Record for Curro Durbanville Swimming sensation, Joanica Kriegler. Joanica achieved the record in the Multi-class SB9 100m Breaststroke! More amazing results achieved […]
-
Mini Hokkie – Hoërskool Reitz by New Horison in Bethlehem
Mini Hokkie. Verskeie laerskole het aan ‘n Mini hokkie toernooi op 11 Augustus in Bethlehem deelgeneem. Die toernooi is by New Horizon aangebied. Die kinders het die mini hokkie baie […]
-
Landboubestuur – Hoërskool Reitz betrokke by skaapskeer
Landboubestuur. Hoërskool Reitz se graad 10-Landboubestuur leerders was by Mnr Danie Fourie betrokke by die skaapskeer van Hoërskool Reitz se Konsortium Merino’s! Die skeerwerk is behartig deur Gary Francis van […]
-
FS Rugby – St Andrew’s School B-League Champions
FS Rugby. St Andrew’s School, Bloemfontein, 1stXV and U15 rugby teams were crowned the FS Rugby B-League champions yesterday, 13 August. Well done to St Andrew’s U16 team who lost […]
-
Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend
Noordvaal Hokkie Uitspele. Alvier Hoërskool Ermelo se dogtershokkiespanne het vanaf 5 tot 9 Augustus aan die Noordvaal hokkie uitspele toernooi deelgeneem. Die o.14A’s en eerstespan was in Potchefstroom by NWU. […]
-
Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid
Ramme getoets. Augsburg Landbougimnasium van Clanwilliam se matrieks het verlede week die boerdery se ramme getoets vir vrugbaarheid. Tydens hulle opleiding moes hulle ook leer hoe om mikroskoopwerk te doen. […]
-
Con Spirito Semi-finaal – Vier EHS-debatspanne dring deur
Con Spirito Semi-finaal. Sewe debatspanne van Hoërskool Ermelo het 29 en 30 Julie, aan debat-uitdunne deelgeneem. Twee junior- en vyf seniorspanne het aan die provinsiale uitdunne van die jaarlikse Con […]
-
Debat – Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal
Debat – Sewe debat spanne van Hoërskool Ermelo (2 Junior- en 5 Seniorspanne) het aan die jaarlikse Con Spirito-debatkompetisie uitdunne deelgeneem. Die provinsiale uitdunne het plaasgevind op Vrydag en Saterdag […]













