
-
Netball Derby – Pietermaritzburg Girls’ High vs Pinetown Girls’
Netball Derby. Pietermaritzburg Girls’ High School’s 1st and 2nd Netball teams took on Pinetown Girls’ High School in an exciting Netball Derby recently. Pinetown Girls’ High School gave a solid […]
-
Stadsliga – Fichies se rugby oorheers die finale
Stadsliga – Hoërskool Fichardtpark het drie rugbyspanne gehad wat aan die Stadsliga-finale deelgeneem het. Hierdie drie rugbyspanne het die Stadsliga-finale as wenners oorheers. Die uitslae was as volg: Boomspan / […]
-
Wesgrow Finale 2022 – Hoërskool Fichardtpark presteer
Wesgrow Finale 2022. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein het vanjaar vyfde uit agt skole geëindig tydens die Wesgrow Finale 2022. Fichies se uitslae was as volg: Dogters Hokkie 0/16A verloor 0-1 […]
-
Vrystaat Landloop – Hoërskool Witteberg Atlete in Vrystaat Span
Vrystaat Landloop. Agt Landloop atlete van Hoërskool Witteberg het onlangs gekwalifiseer om aan die Vrystaat landloop se Landbou kampioenskappe deel te neem. Die kampioenskappe het op 13 Augustus plaasgevind. Tydens […]
-
Tennis – Hoërskool Outeniqua vs Hoërskool Framesby
Tennis. Hoër skool Outeniqua van George en Hoërskool Framesby van Gqeberha het, ten spyte van ‘n koue dag, mekaar op die tennis baan uitgedaag. Ses seuns en ses dogters die […]
-
Boerdery – Hoërskool Bultfontein Landboutegnologie leerders
Boerdery. Die graad 12 landboutegnologie leerders van Hoërskool Bultfontein het ‘n verrykende besoek afgelê na mnr Fanus van Jaarsveld se boerdery. Die leerders het die besoek baie leersaam gevind en […]
-
ATKV Tienertonele – Hoërskool Witteberg verdien groot lof
ATKV Tienertonele. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertonele het 9 Augustus aan die ATKV kompetisie se Bloemfonteinstreek deelgeneem. Witteberg het die kompetisie met groot lof afgesluit. Duiwelsdans het deurgedring […]
-
Top 10 Akademie – Hoër Meisieskool Paarl presteerders
Top 10 Akademie. Na die afloop van die eksamens in die tweede kwartaal het Hoër Meisieskool Paarl Maandag ‘n Akademiese Saalbyeenkoms gehad om die top 10 akademie leerders te vereer. […]
-
ATKV Tienertoneel – Potchefstroom Gimnasium Presteer
ATKV Tienertoneel. Gimmie-kunste is op die voorvoet met Aardklop sowel as ATKV Tienertoneel. Uitslae van “In die Voetspore van Reuse.” Aardklop Pronk Podium: Brons: Regie: Chris Steyn. Skryf: Improv Studios. […]
-
NHS DUX’E 2022/2023 – Dux’e vir 2022/23 Dinsdag bekend gemaak
NHS DUX’E 2022/2023. Hoërskool Nelspruit se dux’e vir 2022/23 is Dinsdag gedurende saalopening bekendgemaak. Dit was ‘n baie spesiale geleentheid vir hierdie leerders en hulle ouers. Veels geluk aan Neelsie […]













