
-
BHVS Leiers 2023 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool Leierskorps
BHVS Leiers 2023. “A leader is best when people barely know he exists, when his work is done, his aim fulfilled, they will say: we did it ourselves”. — Lao […]
-
Skaapskeer – Augsburg skeerdiens hard aan die werk
Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, bedank die gemeenskap se boere wat tans op Woensdae namiddae vir hulle skape bring om op te oefen.Die ondervinding wat Augsburg se leerders opdoen met die […]
-
PRG vs Grey Kollege – Interskole uitslae Saterdag 20 Augustus
PRG vs Grey Kollege. Op Saterdag, 23 Augustus, het die interskole tussen Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch en Grey Kollege , Bloemfontein, plaasgevind in Stellenbosch. Hiermee die uitslae tussen die twee […]
-
EHS Krieket Seisoen – Hoërskool Ermelo het seisoen geniet
EHS Krieket seisoen. Hoërskool Ermelo se O.15-seunskrieket het op Dinsdag, 16 Augustus, teen Hoërskool Oosterland te staan gekom. EHS boul eerste en Oosterland teken 150 lopies aan vir die verlies […]
-
Mnr Boland 2022 – Boland Landbouskool wys Jan-Dirk Coetzee aan
Mnr Boland 2022. Hoër Landbouskool Boland van Paarl het hul Mnr Boland 2022 aangewys. Die wenners wat aangewys is: 1ste plek Jan-Dirk Coetzee 2de plek Jaccus Pretorius 3de plek Jandré […]
-
Landloop – Jorries atlete gekies vir Oos Vrystaatspan
Landloop – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem het ‘n hele aantal langasem atlete wat gekies is vir die Oos Vrystaat landloop spanne. Die seuns wat opgeneem is in die Oos […]
-
Krieket – Jorries spelers opgeneem in Streeks-krieketspanne
Krieket – Primêre Skool Jordania, in Bethlehem se 0/11 en 0/13 spelers is opgeneem in die Streeks- spanne. Die volgende o/13A spelers wat gekies is vir die Thabo Mofutsanyana Streeks-krieketspanne […]
-
Malmesbury Veekunde Vasvrakompetisie – Augsburg Presteer
Malmesbury Veekunde Vasvrakompetisie. Augsburg Landbougimnasium het presteer by Malmesbury Veekunde vasvrakompetisie. Malmesbury se skaapstudiegroep het op Vrydag, 2 Augustus, weer hulle jaarlikse veekunde vasvrakompetisie aangebied. Tydens die “Stockman” kompetisie het […]
-
Augsburg Landbougimnasium – Meer oor hul kontrei
Augsburg Landbougimnasium. Wat weet jy van Augsburg Landbougimnasium se kontrei, Clanwilliam? Van berg, see, vlakte en vallei? Waar kry jy nog ‘n Sederboom, anders as die Sederberg se boonste soom? […]
-
Marilie Moolman tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché vs Cradock
Marilie Moolman tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein se meisies tennisspan het aan die negentiende Marilie Moolman tennistoernooi in Cradock deelgeneem. Hulle speel teen Hoërskool Cradock uitgespeel vir die wisseltrofee […]













