ATKV Redenaars - Primêre Skool Worcester-Noord
ATKV Redenaars – Primêre Skool Worcester-Noord

ATKV Redenaars – Primêre Skool Worcester-Noord


ATKV Redenaars. Sewe leerders van Primêre Skool Worcester-Noord is deur na die ATKV se semi-finale rondte. Die semi-finaal vind volgende week plaas by Hoërskool Bellville.

Die Noordjies na die semi-finaal:

  • Ezra Koch
  • Conrad Kriel
  • Juan Kamfer
  • Rauten Stander
  • Livia Lategan
  • Nina van Zyl
  • Dawid Kamfer

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.wnps.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article