
-
Impi Visser Toernooi – EHS sorg vir mooi Toernooi
Impi Visser Toernooi. Tennis Tydens die jaarlikse Impi Visser-toernooi wat EHS aanbied, was daar ook hierdie jaar ’n EHS Hoëveld-tennistoernooi. Die deelnemende skole aan die EHS Hoëveld-tennistoernooi was Hoërskool Nelspruit, […]
-
Culture week – Curro Durbanville High School
Culture week – Curro Durbanville High School paid homage to the cultural world. They celebrated it with their Culture Week. This Culture Week was held from 29 August to 2 […]
-
Trio Blitz Sewes – Hoërskool Witteberg eindig vierde
Trio Blitz Sewes. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se O.17 Sewes rugbyspan het Saterdag, 3 September aan die TRIO Blitz van Kroonstad se sewes toernooi deelgeneem. Saterdag se uitslae was as […]
-
Hoërskool Sentraal Tennistoernooi – BVHS Tennis slaan kishoue
Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Bethlehem Voortekker Hoërskool Tennis het kishoue geslaan tydens die Hoërskool Sentraal Tennistoernooi. Die toernooi het plaasgevind gedurende die naweek van 26 Augustus. BVHS het ‘n baie suksesvolle […]
-
FAK Allegretto Toneelfees – Witteberg Toneel beter en beter
FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe presteer steeds. Hulle het Saterdag, 27 Augustus, aan die FAK Allegretto Toneelfees in Welkom deelgeneem. Hierdie drie groepe het uitsonderlike […]
-
Vrede Skool Prefekte – Vrede Skool Prefekte vir 2023 aangewys
Vrede Skool Hoofleiers. Vrede Skool het hul Prefekte vir 2023 aangewys. Die Hoofleiers sal in die vierde kwartaal, tydens die prysuitdeling, aangewys word. Die volgende Vrede Skool Prefekte is gekies: […]
-
Leiers/Leaders 2023 – Hoërskool Strand leiers aangekondig/ Announced
Leiers/Leaders 2023. Hoërskool Strand het hul Arenderaad asook hul graad 9-, 10- en 11-VRL-lede vir 2023 op 31 Augustus 2022 aangekondig. Strand High School Eagles Council as well as Grade […]
-
ATKV Steeksfees/ Regional Festival – Arende presteer
ATKV Steeksfees/ Regional Festival. Op 23 Augustus het vyftien leerders van Hoërskool Strand aan die Wes-Kaapse ATKV-streeksfees deelgeneem. Nie minder nie as 21 produksies het vir die streeksfees ingeskryf. Jacques […]
-
Hoofleiers Volkie Raad – Hoër Volkskool Heidelberg 2023 Hoofleiers
Hoofleiers Volkie Raad. Hoër Volkskool Heidelberg in Gauteng kondig met trots hul nuutverkose Hoofdleiers van die Volkie-Raad vir 2023 aan. Hoofseun en -dogter: Dian La Grange en Dené Pieters. Onderhoofseun […]
-
Fast 5 Netbal – Hoër Volkskool Heidelberg na Gauteng kampioenskappe
Fast 5 Netbal. Hoër Volkskool Heidelberg se hoogs-gemotiveerde Fast 5 netbal spanne het gesorg vir uitstekende spel tydens hul liga. Al drie die spanne kwalifiseer vir die Gauteng Fast 5 […]













