Amanda Coetzer Tennistoernooi - Sekondêre Meisieskool Oranje
Amanda Coetzer Tennistoernooi. Foto van links: Inge Greyling, Elrien van der Schyff, Franné Fourie, Dané Wolmarans, Carna Rossouw, Carna Rossouw, Liné Greyling

Amanda Coetzer Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi - Sekondêre Meisieskool Oranje
Amanda Coetzer Tennistoernooi. Foto van links: Inge Greyling, Elrien van der Schyff, Franné Fourie, Dané Wolmarans, Carna Rossouw, Carna Rossouw, Liné Greyling

Amanda Coetzer Tennistoernooi. As deel van die 25ste viering van die Itec Amanda Coetzer-tennistoernooi is die kapteine van Oranje se 1ste span sedert 1998 na Donderdag se openingsfunksie genooi.

Heelwat van hulle woon deesdae in die buiteland of elders in die land.

Die volgende kon dit wel bywoon, is van links (die jaar wat hulle kaptein was, in hakkies):

  • Inge Greyling (2020)
  • Elrien van der Schyff (née De Villiers, 2006)
  • Franné Fourie (née Pieterse, 2007)
  • Dané Wolmarans (2014)
  • Carna Rossouw (née Van Wyk, 2009-2010)
  • Roné Botha (née Van Wyk, 2005)
  • Liné Greyling (2021-2022).

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article