
-
Western Cape Canoe Marathon – Camps Bay High School
Western Cape Canoe Marathon. Camps Bay High School students, Jared Shrimption, Ryley Smith and Holly Smith showcased outstanding skill and determination at the Western Cape Provincial Flat Water Canoe Marathon Championships. […]
-
Gimnastiek – Naudeville Primêr leerder verteenwoordig NOVS
Gimnastiek. Primêre Skool Naudeville Graad 6 leerder, Hugo de Klerk het 25 Mei aan die NOVS Gimnastiek se kwalifiserings-kompetisie (vlak3) deelgeneem en ‘n goue medalje verower. Hugo gaan nou die […]
-
Vrystaat Netbalkampioenskap – Hoërskool Wilgerivier 0.13’s derde
Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.13 Netbalspan het 3de geëindig tydens die Vrystaat Netbalkampioenskap in Bloemfontein. Wilgerivier wen Hoërskool Dagbreek, verloor teen Hoër Meisieskool Oranje, en speel gelykop teen […]
-
Griffons Rugby – Primêre skool Naudeville leerders ingesluit
Griffons Rugby. Drie 0.12 rugbyspelers van Primêre skool Naudeville in Welkom en drie o.13 spelers is ingesluit in onderskeie Griffons spanne. Dohandrè Janse van Rensburg (0/12B) Ulrich van Schalkwyk (0/12A) […]
-
Debat/ Redenaars – Grey Kollege
Debat/ Redenaars. Grey Kollege se redenaars en debat-deelnemers het verskeie prestasies behaal. Con Spirito-Debat: Een junior span en twee senior spanne is deur na die semi-finale rondte. ATKV-Debat: Die junior […]
-
Vrystaat Netbalkampioenskappe – Hoërskool Sentraal o.17’s 2de
Vrystaat Netbalkampioenskappe. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se o.17 Netbalspan het die naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe deelgeneem. Die span het tweede geëindig wat beteken dat hulle by die SA Netbalkampioenskappe sal […]
-
Vrystaat Netbalkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché o.16’s 2de
Vrystaat Netbalkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se o.16 Netbalspan het die afgelope naweek aan die Vrystaat Netbalkampioenskappe deelgeneem. Die o.16’s het as volg presteer: JF wen Hoërskool Trio, Kroonstad, 25-10 JF wen […]
-
FS XCO Champs – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
FS XCO Champs. Die FS XCO Champs het plaasgevind op Saterdag, 1 Junie in Ficksburg. Twee leerders van BVHS het deelgeneem en het as volg presteer: Enrico Kennedy eindig 5de […]
-
Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024 – Oranje Meisieskool
Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024. Al Vyf A-netbalspanne van Sekondêre Meisieskool Oranje het hul wedstryde tydens die Vrystaat Netbalkampioenskappe 2024 gewen. Al vyf kwalifiseer dus vir die Suid-Afrikaanse Netbal Kampioenskappe! Die o.17A-, […]
-
Netbal SA’s – Potchefstroom Gimnasium twee spanne na SA’s
Netbal SA’s. Potchefstroom Gimnasium se 1ste netbalspan en die o.17A span gaan Netbal SA’s toe – en hulle verdien dit! Gimmies se eerste netbalspan is vandag, Saterdag 1 Junie, as […]













