
-
Dogters Krieket – Hoërskool Witteberg vs Hoërskool Senekal
Dogterskrieket. Vir hul tweede wedstryd in slegs drie dae het die 1ste dogters krieket span van Hoërskool Witteberg behoorlik gewys waar Dawid die wortels gegrawe het. Dié span van Witteberg […]
-
Fast 5 Vrystaat kampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché presteer
Fast 5 Vrystaat kampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het vier spanne gehad wat gekwalifiseer het vir die Fast 5 Vrystaat kampioenskappe in Frankfort op 17 September. Albei o/17 spanne het […]
-
EHS Fast 5 Netbal – Erries naaswenners by Gert Sibande-uitspele
EHS Fast 5 Netbal. Die Fast 5-netbalspanne van Hoërskool Ermelo het op 12 September aan die Gert Sibande-uitspele deelgeneem. Erries se Flames (o.17) se uitslae: Wen vs Hoogenhout (16-4), wen […]
-
Skaaphanteringskursus – Hoër Landbouskool Marlow woon kursus by
Skaaphanteringskursus. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock, se graad 10-Landboubestuurspraktyk leerders het ‘n Skaaphanteringskursus op Marlow bygewoon. Die kursus is moontlik gemaak deur NWKV en Zoetis. Dit is met baie professionaliteit […]
-
EHS Gholf – Errie-gholfers gekies vir Mpumalanga Spanne
EHS Gholf. Drie EHS gholf spelers is verkies vir die onderskeie Mpumalangaspanne. Tobie Leibbrandt, Zané du Plessis en Zine Jacob (plaasvervanger), sal Hoërskool Ermelo en Mpumalanga verteenwoordig tydens die SA […]
-
Bethlehem Eisteddfod – Bethlehem Voortrekker Hoërskool skitter
Bethlehem Eisteddfod. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het geskitter tydens die Bethlehem Eisteddfod. Die leerders het werklik briljant gevaar. Voortrekker het die volgende toekennings behaal: A++ 67 A+ 78 A […]
-
Glitz and Glam – Sutherland High School’s Glitz and Glam
Glitz and Glam. Sutherland High School, Centurion, have had an extremely busy term 3. The learners enjoyed their glitz and glam Mr and Miss Sutherland pageant on 16 July. Suthies […]
-
Science – Curro Durbanville heading to Internasional Fair
Science. Five learners from Curro Durbanville High School have been selected to represent the Stellenbosch Region at the International Science Fair (ISF): Matthew Witbooy (Grade 11) – “The soil quality […]
-
Hoëveld Tienertoneelfees – EHS Akteurs blink uit op verhoog
Hoëveld Tienertoneelfees. Die Erries se Hoëveld Tienertoneelstukke het kop en skouers bo die res uitgestaan. Dit was tydens die In-die-Hoëveld -Tienertoneelfees wat Ligbron Akademie vir Tegnologie aangebied het in Hoërskool […]
-
7s Rugby Festival – Hosted by Sutherland High School
7s Rugby Festival. On 2 and 3 September, Sutherland High School, Centurion, hosted a 7s Rugby Festival. While Sutherland’s teams did not do so well as the school hoped, the […]













