
-
Matriekafskeid 2022 – Hoër Volkskool Heidelberg matrieks hang uit
Matriekafskeid 2022. Hoër Volkskool Heidelberg se matrieks het behoorlik uitgehang met hul matriekafskeid op 30 September! Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf
-
Luggeweerskiet – 20 Skuts van Hoërskool Sentraal bySA Kampioenskap
Luggeweerskiet. Vier-en-vyftig Vrystaat skuts, waarvan twintig Tralies is, neem aan die SANSSU-Luggeweerskiet SA-kampioenskap, in Randburg, deel. Ruben de Wet en Humari Woityczka, beide Tralies, is die kapteine van die Vrystaatspan. […]
-
Matriekafskeid – Die Errie Towerbos sal lank onthou word
Matriekafskeid. ‘n Wonderwêreld van liggies en die mistieke atmosfeer van die majestuese eikebome by Kralinberg. Dit het die graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo verwelkom vir hul matriekafskeid. Verwelkomingsdrankies is onder […]
-
EHS Krieket – Hoërskool Ermelo Krieket Uitslae
EHS krieket. Die afgelope twee weke het die EHS krieket gemengde weslae behaal. Hiermee die uitslae. Die dogtersspan kom te staan teen Hoërskool Hoogenhout en verloor ongelukkig met vyf paaltjies […]
-
Western Cape Chess – Curro Durbanville learners excel
Western Cape Chess. On 16 and 17 September, Curro Durbanville’s U9, U11 and U13 mixed chess teams competed in the Western Cape Top Schools Chess Tournament in Caledon, at Swartberg […]
-
Matriekafskeid 2022 – Hoër Landbouskool Oakdale
Matriekafskeid 2022. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, het ‘n fees by hulle Roaring Twenties matriekafskeid gehad. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oakdale.co.za/ Foto’s verskaf
-
Hokkie – Primêre Skool Jordania ligawenners 2022
Hokkie. Primêre Skool Jordania, Bethlehem, is baie trots op hul hokkiespanne wat puik presteer het tydens die 2022 hokkieseisoen. Hockey. Jordania Primary School, Bethlehem is very proud of their hockey […]
-
Provinsiale Krieketspanne – Witteberg leerders opgeneem in spanne
Provinsiale Krieketspanne. `n Groot totaal van veertien krieketspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is in verskeie provinsiale krieketspanne ingesluit. Agt seuns en ses dogters is ook na die eerste rondte […]
-
St Charles College – Annual Speech Night 2022
St Charles College. The highlight of the St Charles College calendar has always been their annual Speech Night. As with each year, the Samukele Khumalo Arena was also completely transformed […]
-
Blou Bulle Skole Vereniging – Hoërskool Die Wilgers ontvang vyf trofees
Blou Bulle Skole Vereniging. Hoërskool Die Wilgers, Pretoria, se rugbyspanne het tydens die 2022-Blou Bulle Skole Vereniging se prysuitdeling hulle stem behoorlik dik gemaak. Die manne het met vyf rugby […]













