MTB Vrystaatspan. Drie leerders van Hoërskool Trio, Kroonstad, is ingesluit in die MTB Vrystaatspan.

  • Nadia Campher
  • Jumar du Plooy
  • Johny Donald

Hierdie drie fietsryers gaan 28 en 29 Junie aan die SA National XCC en XCO Cup Series by Cascades in Pietermaritzburg deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://www.triohs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article