Rising Star Hokkie Toernooi. Primêre Skool Willem Postma, Bloemfontein, se hokkie spanne het ongelooflik goed presteer het by die Rising Star Hokkie Toernooi.

  • Die o.11A seuns het ‘n 2de plek behaal
  • Die o.12A dogters het ‘n 3de plek behaal
Willem Postma O.12A dogtersspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://www.willempostma.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article