Hokkie Aandliga - Primêre Meisieskool Oranje
Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje

Hokkie Aandliga – Primêre Meisieskool Oranje


Hokkie Aandliga. Vier van Primêre Meisieskool Oranje se hokkiespanne het Dinsdag, 20 Mei, aan die Hokkie Aandliga deelgeneem.

Die spanne het soos volg presteer:

o.12A

  • OMS wen St Michael’s 3-0
  • OMS wen Eunice Primary School

Die dogters eindig 1ste in die toernooi en ontvang die o.12 trofee.

o.12B

  • OMS verloor 1-0 teen Eunice Primary School

o.13A

  • OMS verloor in “shootout” teen Primêre Skool Willem Postma 1-0

OMS eindig 3de in die toernooi.

o.13B

  • OMS verloor 2-1 teen Primêre Skool Willem Postma

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjeprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article