Protea Karate Span. Nické Wächter, leerder van Primêre Skool Jordania in Bethlehem, is gekies om in Namibië deel te neem, as deel van die Protea Karate Span. Sy sal in die Kumite afdeling deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article