
-
Griffons Akademie Rugbyspan – Griffons Akademie Rugbyspan
Griffons Akademie Rugbyspan. Welkom Gimnasium het tien rugbyspelers wat ingesluit is in die o.16 Griffons Akademie Rugbyspan. Die span sal verskeie wedstryde in Pretoria speel vanaf 19 tot 22 Junie. […]
-
Griffons Akademie Rugbyspan – Welkom Gimnasium
Griffons Akademie Rugbyspan. Welkom Gimnasium het tien rugbyspelers wat ingesluit is in die o.16 Griffons Akademie Rugbyspan. Die span sal verskeie wedstryde in Pretoria speel vanaf 19 tot 22 Junie. […]
-
Nasionale Protea Karatespan – Hoërskool Bastion
Nasionale Protea Karatespan. Ethan Venter, Graad 9-leerder van Hoërskool Bastion, is vir die tweede agtereenvolgende jaar in die Nasionale Protea Karatespan opgeneem. Ethan sal Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die […]
-
WP Grant Khomo – Hoër Landbouskool Boland
WP Grant Khomo. Twee rugbyspelers van Hoër Landbouskool Boland, Juan Visagie (WP Grant Khomo) en Jaeger Coetzee (WP Grant Khomo XV), sal die WP verteenwoordig by die Grant Khomo week. […]
-
Rhino Rugbyweek – Hoërskool Upington
Rhino Rugbyweek. Nege seuns van Hoërskool Upington is opgeneem in die Rhino Rugbyweek o.15 en o.17 spanne. 0.17 Span: 0.15 Span: Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf
-
2024 World Athletics U20 – Paul Roos Gymnasium
2024 World Athletics U20. Paul Roos Gymnasium athlete, Luke van der Merwe, has made the South African U20 team taking part at the 2024 World Athletics U20 Championships. The championships […]
-
Ekurhuleni Grand Prix Tennistoernooi – BVHS – BVHS
Ekurhuleni Grand Prix Tennistoernooi. Joma Viljoen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het vanaf 15 tot 18 Junie aan die Ekurhuleni Grand Prix tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi is in Gauteng aangebied. […]
-
Skole Hokkie – Hoërskool Trio
Skole Hokkie. Kaylie Steyl, Graad 10 leerder van Hoërskool Trio, het tydens die Nasionale o.14 hokkie-toernooi as skeidsregter opgetree. Daarmee het sy haar Vlak 1 gradering ontvang. Kaylie het ook […]
-
Merensky Krieketweek – Hoërskool Fichardtpark
Merensky Krieketweek. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, het Hoërskool Brandwag, Benoni, gepak in ‘n wedstryd tydens die Merensky Krieketweek. Brandwag wen die loot en besluit om te boul op ‘n moeilike blad. […]
-
Blue Bulls Rugby – Midstream College
Blue Bulle Rugby. Six rugby players of Midstream College, Gauteng, were selected to represent various Blue Bulls Rugby teams during the holidays. More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.midstreamcollege.co.za/ Photo supplied













