
-
Hoër Landbouskool Boland – Matrieks presteer by Prysuitdeling
Hoër Landbouskool Boland. Hoër Landbouskool Boland se matrieks maak hul skool trots. Harde werk word beslis beloon. Die Top vyf matrieks: Hannes van Wyk (DUX-leerling 2022) Connie Nieuwoudt Albert Joubert […]
-
Hoërskool Witteberg – Witteberg hou hul jaarlikse Kultuur Gala-aand
Hoërskool Witteberg. Dinsdag, 18 Oktober, was daar groot opgewondenheid by Hoërskool Witteberg, Bethlehem. Die jaarlikse kultuur gala-aand is aangebied. Op die aand is verskeie Wittebergers se talente op een verhoog […]
-
Landbou – SWASA kursus by Augsburg Landbougimnasium aangebied
Landbou. BKB het vanjaar vir die eerste keer die gewilde SWASA kursus in Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, se wolskuur aangebied. Hierdie kursus gaan onder andere oor die volhoubare bestuurspraktyke van skaapboerdery. […]
-
Kunswedstryd – Tien Erries nasionale item wenners by Con Spirito
Kunswedstryd – Hoërskool Ermelo is besonder trots op tien Erries. Hulle is vanjaar tydens die landswye Con Spirito Kunswedstryd as nasionale item wenners aangewys is. Die leerders het eers aan […]
-
Akademiese Prestasies – BVHS kondig top 10 leerders aan
Akademiese Prestasies – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul top 10 leerders van Graad 8 tot Graad 12 vir die derde kwartaal aangekondig. Graad 12: Leerders wat uitstekend gevaar het in […]
-
Toer na Egipte – Hoërskool Ermelo onderneem ‘n toer
Toer na Egipte. Tien EHS-leerders het die voorreg gehad om ‘n toer na Egipte te onderneem. Die toer het vanaf 3 tot 12 Oktober geduur en die leerders is vergesel […]
-
Paul Roos Sport – Paul Roosers blink uit in alle sportsoorte
Paul Roos Sport. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, kan gerus spog met ‘n paar van hulle sport, kulturele en akademiese kodes. Hulle het uitstekend gevaar tydens verskeie toernooie die laaste tyd […]
-
Curro Durbanville’s Got Talent – Audience blown away by the talent
Curro Durbanville’s Got Talent. On Saturday evening, 15 October 2022, the audience in a jam-packed Curro High School Theatre were undoubtedly blown away by the talent of the Top 22 […]
-
Grenville High School – Top Academic achievers term 3
Grenville High School. The top academic achievers from Grenville High School, term 3, has been announced. Grade 8: Letlotlo Mangwai, Mmakgomo Letsoalo, Olerato Bos, Siphosihle Mbele, Thireletso Dinokana, Ontlotlile Pilane, […]
-
Augsburg Prysuitdeling – Augsburg gee erkenning aan presteerders
Augsburg Prysuitdeling. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, het aan hul presteerders erkenning gegee by die Hoërskool Prysuitdeling. Hier volg ‘n paar hoogtepunte: Hoofseun 2023: André Vermeulen Hoofdogter 2023: Luchané Matthews O/Hoofseun: Samuel […]













