Aardklop Pronk Film-kompetisie - Hoërskool Linden
Aardklop Pronk Film-kompetisie – Hoërskool Linden

Aardklop Pronk Film-kompetisie – Hoërskool Linden


Aardklop Pronk Film-kompetisie. Hoërskool Linden se kortflim, Diepkant, is een van die sewe semi-finaliste in die Aardklop Pronk Film-kompetisie! Dit was ‘n ‘bumper-teen-bumper‘ stryd!

Die ander finaliste is:

  • Verwoes – Hoërskool Waterkloof
  • Metatesiofobie – Hoërskool Noordheuwel
  • Ek sal famous wees – Midstream College
  • Derde wiel – Hoërskool Waterkloof
  • Project caregiver – Nee maar lekker films
  • Oorlog in my hart – Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Waterkloof

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://linden.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article