Noord-Vrystaat Hokkie - Hoërskool Witteberg
Noord-Vrystaat Hokkie: Foto links: Wenziwe Maphalala en Jemma Orsmond; regs: Janri Viljoen

Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Witteberg


Noord-Vrystaat Hokkie. Hoërskool Witteberg hokkiespelers, Wenziwe Maphalala en Jemma Orsmond het die o.14B Noord-Vrystaat hokkiespan verteenwordig. Die span het van 15 tot 18 Junie in Krugersdorp getoer en algeheel 8ste geëindig.

Janri Viljoen van Hoërskool Witteberg was ingesluit in die o.14A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Die span het tydens hul toer van 15 tot 18 Junie in Johannesburg algeheel 10de geëindig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article