
-
Hoërskool Jim Fouché – JF Matrieks 2022 groet op laaste dag
Hoërskool Jim Fouché. Dit was ‘n voorreg vir JF om ‘n besondere groep jongmense te groet! Hoërskool Jim Fouché se matrieks van 2022 het hul laaste dag afgesluit met Elvis […]
-
Hoërskool Fichardtpark – Matriekklas van 2022 groet
Hoërskool Fichardtpark. ‘n Besonderse afskeid van ‘n uitmuntende matriekklas. Die matriekklas van Hoërskool Fichardtpark van 2022 is tydens ‘n spoggeleentheid deur mede-Fichies, ouers en onderwysers gegroet. In ware Fichie tradisie […]
-
Hoër Landbouskool Marlow – Leerders skitter by Prysuitdeling
Hoër Landbouskool Marlow. Op Donderdag, 20 Oktober, het Hoër Landbouskool Marlow vir die eerste keer in twee jaar weer ‘n volwaardige prysuitdelingsfunksie aangebied. Leerders is tydens die geleentheid vereer vir […]
-
Breast Cancer Awareness Month – Saints Staff wear pink in support
Breast Cancer Awareness Month. On Friday, 21 October, St Charles College’ Staff were challenged to wear pink in support of Breast Cancer Awareness Month. In a massive show of support, […]
-
Mpumalanga Krieket – Erries gekroon as Mpumalanga-wenners
Mpumalanga Krieket. Hoërskool Ermelo se tweede krieketspan het op 20 Oktober in die Mpumalanga-finaal teen Hoërskool Nelspruit te staan gekom. Tydens EHS se kolfbeurt het die paaltjies aanvanklik gereeld geval, […]
-
Prize Giving – Grey College Secondary School’s learners honoured
Prize Giving. Grey College Secondary’s learners were honoured for outstanding achievements at this year’s prize-giving. Various accomplishments were honoured in academic, culture and also sports fields. The boys received recognition […]
-
Op Die Planke Monoloogfees – Hoërskool Witteberg presteer
Op Die Planke Monoloogfees. Hoërskool Witteberg se leerders het op 15 Oktober aan die Op die planke Monoloogfees deelgeneem. Hoëskool Witteberg spog met tien plekke onder die Top drie. Witteberg […]
-
Salix-Sangers – Hoërskool Die Wilgers sing nasionale a capella
Salix-Sangers. Die Salix-sangers (Salix – Latyn vir Wilgerboom) is oorspronklik deur juffrou Erna Grove in 1985 gestig. Dit is jare later weer, deur een van haar oud-leerders wat ook nou […]
-
Curro Hazeldean – Outperforms at National Top 14 Athletics Competition
Curro Hazeldean. Celebrations are still in full swing at Curro Hazeldean in Pretoria East. The athletics team outperformed several other schools at the North vs South National Top 14 Athletics […]
-
Hoër Landbouskool Boland – Matrieks presteer by Prysuitdeling
Hoër Landbouskool Boland. Hoër Landbouskool Boland se matrieks maak hul skool trots. Harde werk word beslis beloon. Die Top vyf matrieks: Hannes van Wyk (DUX-leerling 2022) Connie Nieuwoudt Albert Joubert […]













