Akademieweek 2024 - Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Akademieweek 2024 – Foto van links: Arnold Ras, Adriaan Bonthuys, Francois Maree, Jayden de Jesus en Frederik Fourie

Akademieweek 2024 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Akademieweek 2024 - Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Akademieweek 2024 – Foto van links: Arnold Ras, Adriaan Bonthuys, Francois Maree, Jayden de Jesus en Frederik Fourie

Akademieweek 2024. Die 2024 Akademieweek het vandag afgeskop. Vyf rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Arnold Ras, Adriaan Bonthuys, Francois Maree, Jayden de Jesus en Frederik Fourie verteenwoordig BVHS by die Griffons. Die Akademieweek 2024 word by Hoërskool Jeppe in Johannesburg aangebied. Vanjaar beloof om weer sprankel rugby op te lewer.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article