Rhino Rugby Streekweek - Hoërskool Linden
Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden rugbyspelers

Rhino Rugby Streekweek – Hoërskool Linden


Rhino Rugby Streekweek. Hoërskool Linden het sestien rugbyspelers en twee afrigters wat vanaf 19 tot 22 Junie, as deel van die Sentraal-Wesspanne, by die jaarlikse Rhino Rugby Streekweek die skool se naam hoog gehou het. Linden se afrigters: Andrew Todd (o.19A) en Morné Strydom (o.19A).

Francois Steyn en Keatin Carlse is na afloop van die week by die o.19 Rhino-span ingesluit. Die span gaan later vanjaar ‘na’n toer na Italië onderneem.

Prestasies behaal:

  • o.14 (eindig in die algehele derde plek)
  • o.15 (eindig in die algehele tweede plek)
  • o.16 (speel in die o.17-span en eindig in die algehele tweede plek)
  • o.17 (eindig in die algehele tweede plek)
  • o.19 (eindig in die algehele derde plek)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://linden.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article