Rugby Bokkieweek. Orania CVO Skool se kookwater o/14-rugbyspelers is gereed vir die Rugby Bokkieweek wat vandag, 24 Junie, in Kroonstad begin. Sewe van die skool se leerders is in die BCVO o/14-Bokkieweekspan ingesluit.

  • JP Combrink (kaptein van die span)
  • Josua Kotzé
  • Gregory Eloff
  • Migael Murphy
  • Stefan Erasmus
  • Gülden van der Merwe
  • Cobus van der Westhuizen
Die Rugby Bokkieweekspan. Gert Erasmus (tweede van links) is een van die ouers en is ook voorspelerafrigter.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://oraniacvo.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article