
-
Prysuitdeling 2022 – Hoërskool Robertson beloon presteerders
Prysuitdeling 2022. Hoërskool Robertson het hul presteerders van 2022 beloon tydens hul jaarlikse prysuitdeling. Die volgende leerders is beloon vir akademie: Anika Regue – Vakprys vir toerisme 80.8% in Gr […]
-
Frank Opperman – Hoërskool Ermelo vriende kuier saam
Frank Opperman. Op 27 Oktober het ‘n genotvolle aand afgeskop met ‘n uitstekende vertoning. Een van Suid-Afrika se beste en gewildste akteurs, Frank Opperman, het die gehoor vermaak. Sy vertoning: […]
-
Maretha Burger Gemengde Tennistoernooi – Paul Roos, Bloemhof
Maretha Burger Gemengde Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se O/15 tennisspanne het saam met Hoër Meisieskool Bloemhof aan die Maretha Burger Gemengde Tennistoernooi by HS Stellenbosch deelgeneem. Die PRG A-span […]
-
EHS-Kunsleerders – Hoërskool Ermelo lewer spogwerk
EHS-Kunsleerders. Hoërskool Ermelo se graad 12-Visuele Kunsleerders het 27 Oktober hul jaarlikse kunsuitstalling gehou. EHS-kunsleerders het elkeen drie praktiese take vir die jaar. Konseptualisering word vir elke produk gedoen in […]
-
Erries Lourierfunksie – Hoërskool Ermelo leerders vereer
Erries Lourierfunksie. Op 19 Oktober is die Erries beloon tydens die jaarlikse Lourierfunksie. Dit was weereens ’n pragfunksie wat daarvan getuig dat enige iets wat die Erries aanpak, met styl […]
-
MADD Evening – Curro Durbanville celebrated the Arts
MADD Evening. On Thursday, 27 October, Curro Durbanville High School celebrated MADD Evening with the Arts and the learners’ wonderful talents. Most of the performances on the night were written, […]
-
ANHS Prysuitdeling – Hoërskool Aliwal Noord bied glansgeleentheid
ANHS Prysuitdeling. ANHS het op 20 Oktober die geleentheid gehad om te spog met sy leerders. Hulle het op akademiese-, sport- en kultuurvlak uitgeblink. Talle leerders het by die twee […]
-
Camps Bay High School – Prefect Team for 2023 announced
Camps Bay High School. At Camps Bay High School Celebration 2022, which took place on 18 October 2022, the 2023 Prefect Team was announced. Said Camps Bay High School’s Principal, […]
-
Streepbaadjies – Trotse EHS-Graad 11’s ontvang baadjies
Streepbaadjies – Hoërskool Ermelo het op 24 Oktober hulle jaarlikse seremonie gehou. Dit is waar die trotse graad 11’s hul streepbaadjies ontvang het. Hierdie spesiale funksie behels die oorhandiging van […]
-
Tralies Netbal – Hoërskool Sentraal groet hul Graad 12 spelers
Tralies Netbal. Tralie-netbal het afskeid van die graad 12 spelers geneem. Daarmee het hulle ook ‘n afsluitingsfunksie van 2022 gehou. Spelers van elke ouderdomsgroep het toekennings vir die volgende ontvang: […]













