
-
Rising Star Tennis – Primêre Meisieskool Oranje speel uitstekend
Rising Star Tennis. Primêre Meisieskool Oranje se top vier tennis dogters het vanaf 4 tot 7 November aan die PNB PARIBAS RISING STAR tennis toernooi in Pretoria deelgeneem. Die volgende […]
-
Grenville Top Achievers – Honour’s Evening Grenville High School
Grenville Top Achievers. Grenville High School learners received their rewards at the Grenville Top Achievers Honour’s Evening that was held on 26 October. The Anne Le Roux Trophy for Sportsman of […]
-
Leerderraad 2023 – Primêre Skool Jim Fouché
Leerderraad 2023. Primêre Skool Jim Fouché, Bloemfontein, het tydens hul prysuitdeling hul leerderraad vir 2023 bekend gemaak. Dit was die hoogtepunt van die aand. “Laat julle lig só skyn voor […]
-
St. Andrew’s kriekettoernooi – Primêre Skool Jordania speel goed
St. Andrews kriekettoernooi. Die afgelope naweek het Primêre Skool Jordania, Bethlehem, se o/11A Krieketspan aan die St. Andrew’s kriekettoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Jorries se span het twee van hul drie […]
-
Interhouse Athletics – Curro Durbanville celebrated Sigma and Delta
Interhouse Athletics. Curro Durbanville celebrated the houses, Sigma and Delta, at the annual Interhouse Athletics Competition on Thursday, 3 November. Spirits were high and the students proudly participated and showcased […]
-
Neptunes Gala – Primêre Meisieskool Oranje swemmers skitter
Neptunes Gala. Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is sommer baie trots op hul eendjies wat so pragtig presteer het tydens die Neptunes Gala. Die uitslae was skitterend: Z’Ney Piechaczek: 50m Borsslag […]
-
Hoofmeisie 2023 – Miané Smit wil soos Jesus probeer lei
Hoofmeisie 2023. Hoër Meisieskool Oranje se nuwe hoofmeisie was ook haar laerskool (Tjokkies) se hoofleier. Sy het ook vanjaar in akademie presteer. Miané is ook ‘n gereelde gesig in die […]
-
Awards Ceremony 2022 – Eunice High School Academic achievers
Awards Ceremony 2022. Eunice High School is extremely proud of their annual Top 3 Academic Achievers in each grade! The girls were awarded at the Awards Ceremony 2022. Grade 12: […]
-
Atletiek – Primêre Skool Jordania atlete skitter by byeenkoms
Atletiek – Tydens die afgelope naweek het die atlete van Primêre Skool Jordania deelgeneem aan die JF atletiek byeenkoms. Jorrie atlete het egter hul staal gewys en baie goed presteer! […]
-
Gerrie Berner Tennis – Primêre Meisieskool Oranje presteer
Gerrie Berner Tennis. Oranje se eerste tennisspan het vanaf 27 tot 29 Oktober aan die Gerrie Berner Tennis toernooi in die Paarl deelgeneem. Daar was altesaam 32 skole wat aan […]













