
-
Tennis – Primêre Meisieskool Oranje 1ste span onoorwonne
Tennis. Oranje Primêr se eerste tennis span maak hul skool baie trots. Hierdie uitstekende span is onoorwonne hierdie jaar. Die eerste span het vanjaar aan verskeie toernooie deelgeneem. Van die […]
-
Prysuitdeling – Hoërskool Goudveld se spesiale toekennings
Prysuitdeling – Leerders van Hoërskool Goudveld, Welkom het tydens die Prysuitdeling spesiale toekennings ontvang. Die volgende leerders het toekennings ontvang: Anke Blom vir Kultuur Persoonlikheid Minke van Wyk vir Modelleer […]
-
Cricket South Africa Girls – Danielleh Hugo to represent WP
Cricket South Africa Girls. Curro Durbanville High School is very proud of Danielleh Hugo. Danielleh is in Grade 9. She was selected to represent Western Province at the Cricket South […]
-
Prysuitdeling – Morgenzon Landbou Akademie leerders presteer
Prysuitdeling. Leerders van Morgenzon Landbou Akademie het spesiale toekennings ontvang by die skool se prysuitdeling. Amber van Wyk – Akademiese prestasie Gr. 4 Anke Swart – Akademiese prestasie Gr 5; […]
-
Boys Football League – Curro Aurora excells
Boys Football League. Curro Aurora’s boys’ 1st football team participated in the Discovery Cup Johannesburg Boys Football League. The team won all of their pool matches throughout the season and […]
-
Allegretto IPE – Potchefstroom Gimnasium kunste skitter
Allegretto IPE. Die Kunste-personeel van Potchefstroom Gimnasium is trots op elke leerder wat bygedra het tot die wen van die toekenning as beste kultuurskool by die Allegretto IPE. Elke prys […]
-
Girls Cricket T20 – Curro Durbanville vs Stellenberg High School
Girls Cricket T20. Curro Durbanville girls played against Stellenberg High School’s girls in a T20 cricket game. Stellenberg scored 62 runs in 10.4 overs, all out. Curro Durbanville’s best bowler […]
-
BNP Paribas Rising Stars – Paul Roos Tennisspan beste in SA
BNP Paribas Rising Stars. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se O.16 Tennisspan is aangewys as die beste O/16 skole tennis span in Suid-Afrika. Die span het die BNP Paribas Rising Stars […]
-
Green Fingered Learners – Minister of Agriculture visits Curro Delft
Green Fingered Learners. Green fingered learners from Curro Delft in the Western Cape were ecstatic to see Dr Ivan Meyer, Provincial Minister of Agriculture. Dr Meyer joined them for a […]
-
Marlow groet 2022 matrieks – Klok lui laaste keer vir ‘n Wolram
Marlow groet 2022 matrieks. Hoër Landbouskool Marlow groet hul matrieks op gepaste wyse. Hierdie klok lui ‘n tydperk van Wolramwees, kameraadskap, diensbaarheid, toewyding, tradisie en waardes in. Hierdie klok lui […]













