
-
Awards Ceremony 2022 – Eunice High School for Girls
Awards Ceremony 2022. Eunice High School, Bloemfontein, congratulate all their learners who were awarded with the sought after All Rounder Awards, as well as some Grade 12 Special Awards. Allrounder […]
-
HSDA Toekenningsgeleentheid – 220 Leerders ontvang pryse
HSDA Toekenningsgeleentheid. HSDA se Toekenningsgeleentheid was weereens ‘n puik geleentheid. Dit is op Donderdag, 20 Oktober 2022, aangebied. HSDA is baie trots op hul Akademiese- en sportprestasies. Tydens die Toekenningsgeleentheid […]
-
Kerstyd – Errieraad sorg vir stil word en om Kerstyd te waardeer
Kerstyd – Vir Hoërskool Ermelo, en soos vir almal is daar iets ongelooflik spesiaal en wonderlik aan Kerstyd. Juis dáárom doen die Errieraad elke jaar moeite om stil te word. […]
-
Landbou – Augsburg Landbougimnasium wingerdbedrywighede
Landbou. Augsburg Landbougimnasium se landbou leerders is nie net gedurende oestyd en snoeityd betrokke by die wingerd nie. Die leerders is ook by talle ander bestuurspraktyke betrokke. Hierdie week het […]
-
Biathle/Triathle – Mila Aucamp presteer by Wêreldkampioenskap
Biathle/Triathle. Mila Aucamp van Hoërskool Durbanville het aan die Wêreldkampioenskap vir Biathle en Triathle deelgeneem. Die kampioenskap is vanaf 26 tot 30 Oktober in Madeira Island, Portugal aangebied. Mila het […]
-
ATKV DigiToneel – Die wenner Lucy Groenewald van Eunice High School
ATKV Digitoneel. Bloemfonteinse Engelse roos gekies vir die kollig! Die wenner van ATKV-DigiToneel 2022 is op 1 November bekendgemaak. Dit was tydens die laaste episode van Gekies vir die Kollig, […]
-
Sport en Kultuur – Hoërskool Fichardtpark Prysuitdeling
Sport en Kultuur. Die jaarlikse Sport- en Kultuur prysuitdeling is op Donderdag, 27 Oktober 2022 aangebied. Leerlinge van Graad 8 tot 12 is tydens hierdie prysuitdeling vir hul prestasies op […]
-
Water Polo – Paul Roos Gymnasium vs Bishops College
Water Polo. Paul Roos Gymnasium water polo teams played against Bishops Diocesan College from 28 to 29 October. The following results were obtained: 14C 5-4 loss 14B 8-4 loss 14A […]
-
Grenville Honours – Grenville honours evening held recently
Grenville Honours. Grenville High School honours evening took place on 26 October. The newly elected Head Leaders for 2023 were announced at the honours evening. They are: Head Boy – […]
-
Eunice High School – Academic achievers tour 2022
Eunice High School. Lee-Anne Usher is a Grade 10 learner, from Eunice High School. She was nominated together with other Top Academic achievers from Eunice and across South Africa to […]













