Vlak 3 Nasionale swemkampioenskappe - Hoërskool DF Malan
Vlak 3 Nasionale swemkampioenskappe – Lara Smith

Vlak 3 Nasionale swemkampioenskappe – Hoërskool DF Malan


Vlak 3 nasionale swemkampioenskappe. Lara Smith, Graad 10 leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het fantasties presteer in die vlak 3 nasionale swemkampioenskappe in Oos-Londen.

Uitslae behaal:

  • 100 m-vryslag – 3de plek
  • 100 m-rugslag – 1ste plek
  • 100 m-vlinderslag – 3de plek
  • 50 m-vryslag – 2de plek
  • 50 m-vlinderslag – 3de plek
  • 4 x 100 m-vryslag-aflos – 1ste plek
  • 4 x 50 m-vryslag-aflos – 1ste plek
  • 4 x 50 m-wisselslag-aflos – 7de plek

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfmalan.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article