SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi - Hoërskool Durbanville
SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi – Noah Jansen, Robin Pearton, Ricardo Vosloo, Jamie Christians

SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi – Hoërskool Durbanville

SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi - Hoërskool Durbanville
SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi – Noah Jansen, Robin Pearton, Ricardo Vosloo, Jamie Christians

SASHOC o16 Nasionale Hokkietoernooi. Die WP seuns o16 B-Hokkiespan het in die finaal teen Mpumalanga gespeel. Die WP span het nie op hulle laat wag nie en wen Mpumalanga 3-1.

Die WP o16B Hokkiespan skuif ook nou op na die A-liga wat die oorwinning nog ‘n groter prestasie maak.

Geluk aan die Hoërskool Durbanville spelers en afrigters wat deel was van die WP wenspan:

  • Noah Jansen (Meeste doele aangeteken in toernooi)
  • Robin Pearton (Span Afrigter)
  • Ricardo Voshol (Doelwagter)
  • Jamie Christians (Span Bestuurder)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article