Super 12 Krieket. Tydens die Super 12 Krieket wedstryde het Laerskool Randhart van Alberton, Gauteng, se o.11’s het teen Laerskool Saamtrek en Laerskool Helderkruin gespeel.

Die Ranties het 151/4 na 25 beurte behaal teen Laerskool Saamtrek.

Laerskool Randhart se beste kolwers:

  • Colton Stewart – 62 lopies
  • Matthew Connoway – 51 lopies

Beste boulers:

  • Colton Stewart – 5 paaltjies vir 19 lopies
  • Luan Venter – 2 paaltjies vir 16 lopies

Laerskool Randhart wen met 36 lopies.

In die o. 11’s se wedstryd teen Laerskool Helderkruin behaal die span ‘n telling van 116/10.

Ranties se beste kolwer:

  • Jason Connoway – 16 lopies

Beste boulers:

  • Jason Connoway – 4 paaltjies vir 8 lopies
  • Matthew Connoway – 2 paaltjies vir 6 lopies
  • Luan Venter – 3 paaltjies vir 13 lopies

Die Ranties wen met 22 lopies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://randhartlaer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article