Naudies nuwe personeel - Primêre Skool Naudeville
Naudies nuwe personeel – Primêre Skool Naudeville

Naudies nuwe personeel – Primêre Skool Naudeville


Naudies nuwe personeel. Primêre Skool Naudeville in Welkom verwelkom die nuwe personeel wat hierdie kwartaal by die Naudie-familie aansluit.

  • Melandri Fourie (Betrokke by Graad 6)
  • Antionette Kritzinger (Betrokke by Graad 4 en 5)
  • Michelle Davel (Betrokke by Graad 2)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article