SA Senior Hokkiespan - Sekondêre Meisieskool Oranje
SA Senior Hokkiespan – Antonet Louw

SA Senior Hokkiespan – Sekondêre Meisieskool Oranje


SA Senior Hokkiespan. Antonet Louw, ’n 2014-alumnae van Oranje is oppad na die Olimpiese Spele. Sy is deel van die SA Senior Hokkiespan en sal die eerste Oranjeniet by die Olimpiese Spele sedert 2012 wees.

Pietie Coetzee was die laaste oud-Oranje om soos Antonet die Protea-hokkiespan na die Spele te haal.

Antonet is sedert haar buiging vir die senior nasionale span in Desember 2022 ’n gereelde lid van dié span.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article