Cravenweek/ Akademieweek Rugby - Oakdale Landbouskool
Cravenweek/ Akademieweek Rugby – Oakdale rugbyspelers

Cravenweek/ Akademieweek Rugby – Oakdale Landbouskool


landbouskoolCravenweek/ Akademieweek Rugby. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se bulle verteenwoordig die SWD hierdie week tydens die Cravenweek asook die Akademieweek.

Spelers wat leiding neem:

  • Kurt Coetzee (kaptein) van die Cravenweekspan
  • Erick Steyn (onderkaptein) van die Cravenweekspan
  • Erick Steyn van die Akademieweekspan
  • Christiaan Vorster (onderkaptein) van die Akademieweekspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article