
-
Grey-Oranje Prestige Atletiekbyeenkoms – Fichies presteer pragtig
Grey-Oranje Prestige Atletiekbyeenkoms. Die Grey-Oranje Prestige Atleyiekbyeenkoms het Saterdag, 15 Oktober plaasgevind. Skole wat goed presteer het, is Grey Kollege, Hoër Meisieskool Oranje, Hoërskool Fichardtpark, Hoërskool Menlopark, Helpmekaar Kollege, HTS […]
-
ATKV-Tienertoneelkompetisie – Hoërskool Parel Vallei die wenner
ATKV-Tienertoneelkompetisie. Dreunend dapper tieners het met hul passie die verhoog aan die brand gespeel. Die swaargewig paneel van beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die wenners van die ATKV-Tienertoneelkompetisie aan te […]
-
GHS Cook Off – Pietermaritzburg Girls’ High first ever Cook-Off
GHS Cook Off. Pietermaritzburg Girls’ High School recently hosted its first ever Great GHS Cook-Off. The top Grade 10, 11 and 12 Consumer Studies learners got to show off the […]
-
Matriekafskeid 2022 – Morgenzon Landbou Akademie
Matriekafskeid 2022. Soos gebruiklik was Morgenzon Landbou Akademie se matriekafskeid ʼn pragtige aand om te onthou. Die Matriek leerders was op hul mooiste opgetof. Hulle het die aand saam met […]
-
Prysuitdeling – Hoër Landbouskool Oakdale Erkenningsgeleentheid 2022
Prysuitdeling. Die jaarlikse erkenningsgeleentheid en prysuitdeling van die Hoër Landbouskool Oakdale is op 13 Oktober in die Burgersentrum, Riversdal, aangebied. Dit was weereens ‘n spoggeleentheid waartydens leerders se gawes en […]
-
Landbou – Augsburg kry opleiding in Battery Aangedrewe toerusting
Landbou. Augsburg Landbougimnasium se leerders het uitstekende opleiding ontvang met battery-aangedrewe landbou toerusting! Pellenc is vir die eerste keer betrokke by Augsburg met opleiding. Die leerders en personeel het die […]
-
Matrieksafskeid 2022 – Hoër Landbouskool Boland
Matrieksafskeid 2022. Mooi voertuie, mooier meisies, mooiste jong manne! Boland Landbou het hul matriekafskeid met glans en swier by Soetendal in Wellington gevier. Matric farewell 2022. Nice vehicles, prettier girls, […]
-
SANSSU 2022 SA Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark presteer
SANSSU 2022 SA Kampioenskappe. Die Vrystaat skoleskiet span het baie goed gevaar tydens die SANSSU 2022 SA kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul 19 Fichies wat deel was […]
-
SANESA SA Kampioenskappe – Hoërskool Die Wilgers skitter
SANESA SA Kampioenskappe. Wilgie-ruiters en hul perde skop stof in hul teenstanders se oë by die SANESA SA Kampioenskappe wat gedurende die Oktober skoolvakansie plaasgevind het. Hoërskool Die Wilgers se […]
-
Curro Cup – Action Packed school holiday for Curro learners
Curro Cup. Instead of spending their September school holidays sitting idle in front of digital screens, Curro learners got the chance to up their adrenaline and enjoy some friendly heart-pumping […]













