Craven Week Rugby. Grey Kollege Primêr se o.13 spelers het weereens uitgeblink tydeens die o.13 Craven Week Rugby wedstryde.

  • Willem Pretorius was “Man of the match” van die wedstryd tussen die Cheetahs 13B teen EPRU 13B. Die Cheetahs het geseëvier met 14-10.
  • Stefan Jansen van Vuuren, Cheetahs o.13B, was “Man of the match” van die wedstryd tussen die Cheetahs 13B teen Griffons 13B. Die Cheetahs wen die wedstryd met 17-10.
  • Wian Bredenkamp, haker van die Cheetahs 13A, was die “Man of the match” van die wedstryd teen die Pumas 13A. Die Cheetahs was verantwoordelik vir ‘n slagting van 31-12.
  • Alexander Winterbach, kaptein van die Cheetahs o.13A, was “man of the match” van die wedstryd teen die Sharks 13A. Die Cheetahs het die wedstryd met 36-19 gewen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://greycollegeprimary.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article