UFAK Region 5 kampioenskap - Hoërskool Witteberg
UFAK Region 5 kampioenskap – Handré Dreyer

UFAK Region 5 kampioenskap – Hoërskool Witteberg


UFAK Region 5 kampioenskap. Hanré Dreyer, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het Vrydag, 21 Junie, vyfde geëindig vir kata en Saterdag ‘n bronsmedalje vir kumite ontvang by die UFAK Region 5 kampioenskap in Namibië.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article