AUSC UFAK 5 Afrika Kampioenskap - Hoërskool Sentraal
AUSC UFAK 5 Afrika Kampioenskap – Hoërskool Sentraal

AUSC UFAK 5 Afrika – Hoërskool Sentraal


AUSC UFAK 5 Afrika. Johanco Greyvenstein, leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het, as lid van die Protea karatespan, ‘n dubbel goud verwerf by die AUSC UFAK 5 Afrika Kampioenskap.

Johanco het ‘n goue medalje in die o.21 kumite, 84kg afdeling, sowel as ‘n goue medalje vir die Seniorspan Kumite verwerf.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article