UFAK Karatekampioenskap - Hoërskool Sentraal prestasie
UFAK Karatekampioenskap – Hoërskool Sentraal prestasie

UFAK Karatekampioenskap – Hoërskool Sentraal prestasie


UFAK Karatekampioenskap. Hoërskool Sentraal-ster blink uit op internasionale karateverhoog.

Hoërskool Sentraal leerder, Johanco Greyvenstein het onlangs aan die prestigeryke UFAK Karatekampioenskap deelgeneem as lid van die nasionale Proteaspan. Die kampioenskap, wat deelnemers van regoor Afrika lok, het kadette-, junior- en senior-afdelings ingesluit. Johanco het die skool en land met trots verteenwoordig in die Senior Kumite-afdeling, waar hy ’n indrukwekkende 7de plek behaal het.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article